VEREENIGING – Die lang gewag is uiteindelik verby. Die Ampetlike Grand Opening van die Veiling in Vereeniging het op 29 April amptelik sy deure geopen met ‘n eksklusiewe VIP-funksie.
Die amptelike Grand Opening van Die Veiling in Vereeniging het op 29 April sy deure geopen met ’n eksklusiewe VIP-funksie.
Die wie-is-wie van die Vaaldriehoek het die geselligheid bygewoon. Selfs Bobby van Jaarsveld, Gerhard Steyn en Dusty Dixon het met die gaste gekuier en skouers geskuur. Vaalweekblad was ook daar om die geskiedkundige geleentheid by te geniet.
*Die openingsaand vir die publiek het vanaand plaasgevind.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
