NewsNews

Ligblougees in die vlees

Weekliks bring hulle die gees en sorg dat die pawiljoen stanpvol is.

VANDERBIJLPARK – Op die rugbyveld word daar weekliks wisselende welslae beleef. Een konstante ding waarop die rugyspanne van die Hoërskool Transvalia kan pyl trek is die ondersteuning van die cheerleaders.

Nolinca Heyneke en kie in aksie.


Wat begin het as ‘n handjievol is nou dosyne fraaie nooiens wat weekliks verantwoordelik is vir die tasbare atmosfeer op die pawiljoen en langs die veld.

Dit was weer die geval toe Transvalia verlede Saterdag gasheer vir die Hoërskool Klerksdorp gespeel het.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button