Local newsNews
Emmies se slimkoppe blink uit
VANDERBIJLPARK. – Die Laerskool Emfulenipark is bekend vir sy spogprestasies op kulturele, akademiese en sportgebied. Liam Allen het onlangs die graad 3 distrik “Mental Maths”-kompetisie gewen en gaan die distrik by die Gauteng Kampioenskap verteenwoordig. Luandie Denton nog ‘n graad 3-leerling het die distrik Spelathon-kompetisie gewen om tot die Gauteng Kampioenskap deur te dring.
VANDERBIJLPARK. – Die Laerskool Emfulenipark is bekend vir sy spogprestasies op kulturele, akademiese en sportgebied.
Liam Allen het onlangs die graad 3 distrik “Mental Maths”-kompetisie gewen en gaan die distrik by die Gauteng Kampioenskap verteenwoordig.

Luandie Denton nog ‘n graad 3-leerling het die distrik Spelathon-kompetisie gewen om tot die Gauteng Kampioenskap deur te dring.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
