NewsSport

Seruby skitter soos ‘n diamant by swemkampioenskap

Swem is in die jong Valie se bloed en daar word groot dinge van haar verwag

VANDERBIIJLPARK. – Die Laerskool DF Malherbe is bitter trots op Seruby van Tromp, wat gedurende die skoolvakansie aan die Suid-Afrikaanse Streeks Swemkampioenskap in Germiston deelgeneem het.

Uit die 12 items waaraan sy deelgeneem het, het sy vir 10 finale gekwalifiseer en ʼn goue medalje in die 200m-rugslag losgeswem.

So lyk ‘n trotse goue medalje wenner.

Sy is die dogter van die Suid-Afrikaanse Driekamp-atleet Sylvia van Tromp en is net soos haar ma ʼn swemmer van formaat.

Aksie tydens die byeenkoms.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button