News

Motorongeluk eis geliefde onderwyser en ma

Kruising van die dood eis nog lewens

VANDERBIJLPARK. – Die Hoërskool Driehoek is in rou gedompel nadat een van sy geliefde onderwysers die 31-jarige Mnr. Gerbrandt Ferreira, gisteraand (20 April) tragies in ‘n motorongeluk saam met sy ma gesterf het.

Medeley stroom steeds op sosiale media in. Die ongeluk het Saterdagaand op die berugte kruising van die R42 en R57 (kruising van die dood) plaasgevind.

Gerbrandt Ferreira ‘n onderywser aan die HS Driehoek in Vanderbijlpark is die naweek tragies in ‘n motorongeluk oorlede.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button