NewsSport

Datums vir landloopliga bekend

Op 10 Augustus gaan die Vaaldriehoek se landloopliga 'n hoogtepunt bereik

VANDERBIJLPARK. – Die Vaaldriehoek se langasems kan solank hulle hardloopskoene afstof vir die opkomende liga.

Die eerste byeenkoms word op 4 Mei in Heidelberg deur die Suikerbos Atletiekklub aangebied.

Ander datums: 18 Mei: HS Dr. Malan (Meyerton); 8 Junie: George Thabe stadion (Lekoa); 6 Julie Boswell Wilkie Circus (Meyerton AC); 20 Julie:  TBA (Future Champs AC): 3 Augustus: Laerskool Kollegepark (Nedbank AC) en 10 Augustus: TBA: AVT Champioenships (Dimathi).

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button