News
Begrafnisreëlings vir geliefde Gerbrandt en Ma bekend
VANDERBIJLPARK. – Gerbrandt Ferreira en sy ma Magda wat die naweek tragies hul lewens in ‘n gru motorongeluk verloor het, sal op Vrydag 3 Mei in Koster vanuit die NG Kerk Koster begrawe word. ‘n Roudiens word eerskomende Vrydag (26 April) om 13:30 by die HS Driehoek waar Gerbrandt skoolgehou het gehou. – Hou Vaalweekblad …

VANDERBIJLPARK. – Gerbrandt Ferreira en sy ma Magda wat die naweek tragies hul lewens in ‘n gru motorongeluk verloor het, sal op Vrydag 3 Mei in Koster vanuit die NG Kerk Koster begrawe word.
‘n Roudiens word eerskomende Vrydag (26 April) om 13:30 by die HS Driehoek waar Gerbrandt skoolgehou het gehou. – Hou Vaalweekblad se gedrukte koerant dop vir die volledige berig. Vaalweekblad verskyn op Vrydag 26 April op die winkelrakke

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
