News

Meyerton-inwoners krap kop oor wit neerslag

'n Wit asagtige neerslag het inwoners van Meyerton aan die kopkrap.

MEYERTON. – Inwoners kla oor ‘n wit stof wat soggens voertuie en oppervlakte bedek.

Dit blyk of dit met lugbesoedeling verband hou.

Indien jy weet wat hierdie neerslag is, laat ons gerus weet.

‘n Wit poeieragtige neerslag op ‘n voertuig in Golfpark, Meyerton.
‘n Wit neerslag op ‘n spieëltjie van ‘n voertuig in Boltonwold, Meyerton. Foto: Christiaan Cloete
Die wit neerslag op ‘n asdrom.
Die wit stof op ‘n glyplank in ‘n speelpark vir kinders.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Back to top button