Die ATKV se Holderstebolder-jeugtak wat die kunsuitstalling gereël het. Voor van links: Mia-Marie Basson en me. Amor Prinsloo (takorganiseerder). Agter: Nadia Joubert, Henro Neethling, Amore Pretorius, Sulise du Plessis, mnr. Melvin Tobias van die ATKV en Simone Jordaan (takvoorsitter). Foto: Christiaan Cloete
*Die storie het eerste in die gedrukte weergawe van Vaalweekblad verskyn. Kry ons koerant op Vrydae vir al die jongste nuus.
MEYERTON. – Die kunswerke van leerders van die Hoërskool Dr. Malan is onlangs by Malanfique Restaurant uitgestal.
Die wenners van die verskeie afdelings – wat sketse, fotografie, skilderkuns en kortfilm ingesluit het – is Donderdag, 16 Mei aangekondig.
Die kunsuitstalling is deur die ATKV se Holderstebolder-jeugtak by die Hoërskool Dr. Malan gereël.
Vaalweekblad het ‘n draai gaan maak…
Besoekers by die kunsuitstalling. Foto’s: Christiaan CloeteLivia du Plessis met die foto waarmee sy ‘n tweede plek in die fotografie-afdeling losgeslaan het.Mnr. Phil Pretorius oorhandig die trofee vir die eerste plek in die kortfilmafdeling aan Luka Pretorius. Foto: Christiaan CloeteVivica Lombard en Chane Fourie is die gesamentlike wenners van die skilderafdeling. Hier oorhandig mev. Yolande Coetzer die wenners se pryse. Foto: Christiaan CloeteWian Botha het ‘n eerste plek in die fotografieafdeling behaal. Op die foto ontvang hy sy toekenning van mev. Elsje van Zyl, ‘n plaaslike fotograaf. Foto: Christiaan CloeteNadia Joubert was die wenner in die afdeling Sketse: Seniors. Hier ontvang sy haar toekenning van mev. Este Nienaber, ‘n plaaslike kunstenaar. Foto: Christiaan CloeteJohan van Rooyen vermaak gaste voor die aanvang van Dokkies se kunsuitstalling. Foto: Christiaan CloeteLogan Olivier vermaak gaste met sy sangitem. Foto: Christiaan CloeteSimone Jordaan, ATKV-voorsitter, lees `n stuk uit haar eie digbundel “Van Suiker en As”. Foto: Christiaan CloeteJuffrou Amor Prinsloo verwelkom gaste by die kunsuitstalling. Foto: Christiaan CloeteMartin Potgieter, wat in die afdeling Junior Sketse gewen het, by sy skets. Foto: Christiaan CloeteLuka Pretorius, wat in die afdeling Kortfilms gewen het, kyk films in die ouditorium. Foto: Christiaan CloeteMe. Estie Nienaber, ‘n plaaslike kunstenaar, oorhandig ‘n oorkonde aan Sulise du Plessis, wat in die afdeling Senior Sketse gewen het. Foto: Christiaan CloeteMe. Elsje van Zyl oorhandig `n fotografie- toekenning aan Simone Cronje. Foto: Christiaan CloeteMe. Elsje van Zyl oorhandig `n fotografie toekenning aan Anika Williams. Foto: Christiaan CloeteCaitie Rock sing by die opening van die Hoërskool Dr. Malan se kunsuitstalling. Foto: Christiaan CloeteGaste met aankoms by Malanfique Restaurant vir die jaarslikse kunsuitstalling. Foto: Christiaan Cloete
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!