'n Woonstel in die Spey Mews-kompleks aan die brand. Foto: Verskaf
VEREENIGING. – Minstens een woonstel in die Spey Mews-woonstelkompleks in Speyrylaan, Drie Riviere is vroeg Vrydagoggend, 14 Junie in ‘n brand verwoes.
Brandbestryders kon die brand keer voordat dit verdere skade by die woonstelkompleks aangerig het.
Inwoners kon betyds ontruim word en niemand is ernstig in die voorval beseer nie.
*Volledige berig in ons gedrukte koerant.
Die brandende woonstel, voor die brand geblus is. Foto: VerskafBrandbestryders op die toneel. Foto: Christiaan CloeteKirsten Mareko en Carina van der Walt, albei onderwysers by ‘n plaaslike leersentrum, het glo met brandblussers probeer brand te blus, voor die brandweer opgedaag het en die vlamme geblus het. Foto: Christiaan Cloete
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!