News

Soektog na vermiste Nathan

Nathan word sedert laasmaand vermis.

VEREENIGING. – Daar word gesoek na die vermiste Nathan Volschenk (20).

Nathan is op 8 Junie 2024 om 13:00 laas gesien.

Hy het blou oë, rooi hare en weeg glo ongeveer 60kg.

Mense met inligting word versoek om die Vereeniging-polisie by (016) 450 2262 te skakel indien hulle weet waar Nathan hom bevind.

‘n Plasing oor Nathan Volschenk wat die rondte op sosiale media maak.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Back to top button