'n Speler van die Ratels rond af met 'n vyfpunter. Foto's: Ettienne van Rensburg
VANDERBIJLPARK. – Die Vikings se o.12 en o.13-rugbyspanne het die pasafgelope Rhino Week vir laerskole wat op die Isak Steyl-stadion plaasgevind het oorheers om as die Rhino Week kampioene gekroon te word.
Die Vikings se o.13-wenspan.Die Vikings se o.12-wenspan.
Die Ratels se skrumskakel maak skoon agter die oond.‘n Speler van die Badgers op pad doellyn toe.Hy hoor die roepstem van die doellyn.Verligting gebring deur ‘n geleerde skopvoet.‘n Sneller van die Wildehonde probeer om ‘n speler van die Coastal Sharks te hardloop.Net-net te laat.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.
Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za