NewsSport
Driehoek-onnie wen brons by Afrika Kampioenskap
VANDERBIJLPARK. – Die HS Driehoek en die Vaaldriehoek is baie trots op Alan Cumming wat tydens die pasafgelope Afrikan Kampioenskap in Kameroen ‘n brons medalje in die hamergooi vir mans verwerf het. Hy het die hamer 69.43m ver geslinger om sy plek op die podium te bespreek.
VANDERBIJLPARK. – Die HS Driehoek en die Vaaldriehoek is baie trots op Alan Cumming wat tydens die pasafgelope Afrikan Kampioenskap in Kameroen ‘n brons medalje in die hamergooi vir mans verwerf het.
Hy het die hamer 69.43m ver geslinger om sy plek op die podium te bespreek.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
