VEREENIGING. – Brakpan se eerste rugbyspan het vanmiddag sy plek bo-aan die punteleer van die Valke Peregrine punteleer verstewig toe hy Vereeniging met 42-33 geklop het.
Die Brakpanners het ‘n agterstand van 21-15 uitgewis om as oorwinnaars uit de stryd te tree. Die feit dat Vereeniging drie geelkaarte in die kragmeting ontvang het, het ook nie hulle saak aangehelp nie.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
