NewsSport

Hoekies se netbal-trots

Hoekies deel in NWU Vaal se netbalglorie

VANDEREBIJLPARK. – Suné Booysen en Caley van der Bank twee oud-leerlinge aan die HS Driehoek het hul staal gewys toe NWU Vaal se netbalspan waarvan hulle lid was as die USSA-kampioen in die C-afdeling gekroon is.  Sune het ook die USSA Droomspan ge

Suné Booysen en Caley van der Bank

haal en is ook as die Beste Doel en Speler van die Toernooi aangewys.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button