NewsSport

Dis hoe die Hoekies rol

Skole rolbal is besig om in die Vaaldriehoek te groei

VANDERBIJLPARK. – Die rolbalspanne van die Hoërskool DrieHoek het vroeër vandeesweek op die Vanderbijlpark Rolbalklub se bane skoonskip teen die Ankerskool gemaak.

Hier’s die uitslae: o.18 A: Driehoek 18, Anker 2; o.18 B: Driehoek 10, Anker 6; o.15 A: Driehoek 17, Anker 2; o.15B: Driehoek 18, Anker 10.

Lizl Fourie van Driehoek korrel voor sy ‘n aflewering afstuur.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button