NewsSport

Boksburg kry rugbyles by studentespan

Die NWU Eagles se o.21's vlieg hoog

VANDERBIJLPARK. – Die o.21-rugbyspan van die Noordwes-Universiteit se Vanderbijlparkkampus het vanmiddag op die oewers van Vaalrivier vir Boksburg met 66-22 ‘n rugbyles gegee.

Die besoekers van die Oos-Rand verdien egter krediet dat hulle nooit gaan lê het nie. Die studentespan het hiermee gesorg dat hy sy plek bo-aan die punteleer van die Valke Peregrineliga behou.

Heinrich Maritz van NWU Vaal dra die bal sterk.
Morne Johnston in aksie.
Zander Zaayman maak gereed vir kontak.

.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button