Local newsNews

Bons-bons die hele dag lank

As elke skooldag maar so prettig kon wees...

VAALPARK – Dit was ‘n eerste vir die Fezile Dabi-distrik. Die massiewe springkasteel het die skoolveld van Primêre Skool Lumiére vol gelê.

Die twee graad 1’s, Leanor Dodgen en Amory Dodgen, het elke oomblik geniet.

Big Bounce SA is 1600m² van springpret kompleet met ingeboude “hindernisse” en glybane.

Vrydag het die Lumies ure se pret gehad en al hul energie uitgespring en gegly.

Anro Burger en Marno de Beer is in graad 2 en het nie geweet skool kan so lekker wees nie.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button