SASOLBURG – Die HTS Sasolburg loop breëbors rond nadat een van sy wilgerlatswaaiers Lebohang Mohlomi by die Nasionale o.17- Platteland Toernooi in Worchester as die Veelsydige Speler van die Toernooi aangewys is.
Hy het onder teen Limpopo 50 lopies nie uit nie met die kolf aangeteken en ‘n paar slagoffers agter die penne geneem.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
