NewsSportSport

Valke-skeidsregtes slyp vir nuwe seiseoen

Fluitjieblasers sit koppe bymekaar

VANDERBIJLPARK – Hoewel eendeweer ‘n stokkie voor die Valke Skeidsregter Vereniging se eerste fiksheidtoets vir 2025 gesteek het, het dit hulle tyd gegee om ander spekte te gee.

Wanneer Andre Watson rugby praat kan jy maar luister.

Die legendariese, Andre Watson, wat twee Wêreldbeker-eindstryd geblaas het, het bietjie tyd gekry om ‘n motiveringspraatjie vir die Valke fluitjieblasers te hou.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button