VANDERBIJLPARK – Huisport is een van die hoogtepunte op die Laerskool D.F. Malherbe se atletiekkalender.
Dit gaan oor meer as net wenhoogtes, tye en afstande. Dit gaan oor massa-deelname en reuse-pret.
Daarvan sal enigeen kan getuig wat verlede week die skool se jaarlikse huissport bygewoon het. Dit was vet pret.
Mieke Kruger seil oor die hekkies.Liane Volschenk geniet haarself gate uit.Lisa Pienaar van Niekerk laat wiel.Hol juffrou! Zanmari Laubscher en Ilze du Plessis kom in die pylvak af.DF-personeel tree aan vir die naellope.Die onnies het ook nie gras onder voete laat groei nie. Hier lê Emile Visser en Ivan Venter rieme neer.Caylyn Vanvinkenroye glimlag breed terwyl sy laat spaander.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za