NewsSport

Niel haal Plattelandspan

Bobaas kolwer van die Vaal wil wys wat in hom steek

MEYERTON – Hy het al in sy skooldae vir die HS Driehoek in Vanderbijlpark die wêreld aan die brand gekolf.

Jare later is Niel Erasmus steeds besig om vir homself naam te maak.

Hy speel deesdae klubkrieket vir die Ratels in Meyerton en is onlangs gekies om aan die SA Platteland Week deel te neem wat van 13 tot 16 Februarie in die Vaaldriehoek gaan plaasvind.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button