VANDERBIJLPARK – Franna van der Westhuizen van die Laerskool Kollegepark is ‘n langasem wat gerus dopgehou kan word.

Die jong atleet het tydens die 2025 Laerskole Top 10 Uitnodigingsbyeenkoms in Pretoria die 1 200m vir seuns o12 met ‘n rekordtyd van 3:40.60 gewen.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
