NewsSport

Geen Superliga-sukses vir Vaal se spanne

Klein jakkalsies verwoes NWU Vaal se wingerd

VANDERBIJLPARK – Daar is geen maklike wedstryde in die Castle Superliga nie.

Dit het die Vaal se klubpanne vanmiddag weer besef.

‘n Speler van die Northam Rhinos hou twee verdedigers van NWU Vaal besig. Foto: Ettienne van Rensburg

Die NWU Vaal is tuis deur die Northam Rhinos met 38 -12 geklop en die Vereeniging Rugbyklub is in Hartebeespoortdam oortuigend met 43-19 deur die Northam Wolves geklop.

NWU kom op 22 Februarie in Pretoria teen die Grizzlies te staan en Vereeniging durf op sy nuwe tuiste in Peachaven vir Quins aan.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button