Rudi Strydom glimlag breed nadat hy 'n kolhou aangeteken het.
VAALARK – Valentynsdag 2025 sal verewig deur Rudi Strydom onthou word.
En dit het niks met romanse te doen nie. Hy het op 14 Februarie op die Heron Banks Gholfbaan ‘n rare kolhou op die 10de putjie behaal.
Niks kon die glimlag van sy gesig afvee nie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Support local journalism
Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.
Ettienne van Rensburg
Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za