VANDERBIJLPARK – So groot en sterk as wat hy is, het Alan Cumming ‘n klein omgeehart.
Dit het die voormalige SA en Afrikahamergooikampioen onlangs weer bewys toe hy op die vooraand van die Gauteng Laerskole Atletiek kampioenskap die Laerskool D.F. Malherbe se Gauteng-atlete toegespreek het.

Alan is ‘n onderwyser by die HS Driehoek en ook aan beheer van die skool se hamergooi hub wat deur die legendariese Chris Harmse, ‘n voormalige Statebond hamergooikampioen, ondersteun word.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!