VANDERBIJLPARK – Die Laerskool Kollegepark loop breëbors rond nadat een van sy graad vyf-leerlinge, Leomand Jacobs, as die Algehele kampioen van die 2025 SAKG Jaarlikse Spanuitdaagtoernooi gekroon is.

Hy het met rondtes van 69 en 71 met vier houe minder as baansyfer geëindig om met die louere weggestap.
Hy was boonop ook die kaptein van die o11-Vrystaatspan.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
