ROTHDENE – Die Laerskool Republiek kan nie uitgepraat raak oor Zaney Harmse se prestasie wat sy by die Suid-Afrikaanse Laerskole Atletiekkampioenskap behaal het.

Sy het met ‘n afstand van 10.48m in die gewigstoot vir dogters o12 gesorg dat sy as die naaste beste gewigstoter in haar ouderdomsgroep in die land gekroon is.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
