Die HS Transvalia se o.15A-hokkiespan wat die NWU Skolesportreeks gewen het is: Voor: Rochelle Minnaar. Middel: Ashley-Leigh Blignaut, Kristene vd Vyver, Bianca Maree, Lynnè Heymans, Katelynn vd Walt, Jenna Redpath en Me. Rheeder (spanbestuurder). Agter van links: Gerald Victor (afrigter), Carli Pretorius, Nina vd Merwe, Kayla Homan, Khloe Erasmus, Elaina Esterhuizen, Abbigail Webb, Zheete Gordon, Michaela Koorts en Ilana vd Merwe.
VANDERBIJLPARK – Die o.15-hokkiespan van die HS Transvalia kan met goeie rede breebors rondloop nadat hy as die die NWU Skolesportreeks se kampioen gekroon is.
Die span het skole soos: Menlopark, Waterkloof, EG Jansen, Kempton Park, Nelspruit, HTS Middelburg, Middelburg, Ben Vorster, Piet Retief, Eldoraigne en Oos-Moot uitgestof.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za