NewsSportSport

Driehoek Aandreeks groei jaarliks

Met 57 spanne bars die toernooi uit sy nate

VANDERBIJLPARK – Die Driehoek Netbal Aandreeks wat van 14 tot 16 April by die Hoërskool Driehoek aangebied is, het uit sy nate gebars.

Chantay van Zyl van HS Driehoek rank hoog om besit te bemeester. Foto: Ettienne van Rensburg

Met 57 spanne wat gesamentlik aan die junior en senior toernooi deelgeneem het, voorsien Amanda Dreyer, die organiseerder van die Driehoek Aandreeks, dat die reeks verleng sal moet word om al die spanne te akkommodeer.

Chanté Hugo in aksie tydens die Driehoek Aandreeks.
Ashly Fourie probeer om die bal verby ‘n verdediger te kry.

In die junior- en senior afdeling het Driehoek se o14-netbalspan en eerste netbalspan koning gekraai. In die Intermediêre- en gemengdespan-afdeling is die Net Setters en Retaliate as die wenners gekroon.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button