VANDERBIJLPARK – Ons is in die hartjie van die rugbyseisoen en oral waar jy kyk word daar rugbyballe rondgeslinger.
Verlede week het die Laerskool Eligwa en Kollegepark onderskeidelik gasheer vir die Laerskool Parys en Laerskool Vryheidsmonument gespeel.
Vaalweekblad was daar om van die aksie vas te vang.
Liam Coetzer van Laerskool Eligwa breek weg met besit. Foto’s: Ettienne van RensburgTerry Cajee, bielie-voorspeler van die Laerskool Eligwa het die Parysenaars in die verdediging besig gehou.‘n Verdediger van LS Kollegepark sit sy lyf op die spel teen LS Vryheidsmonument.Divan Niewenhuys van Eligwa klop ‘n verdediger aan die binnekant.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za