NewsSport

King-broers ploeg terug in krieket

Plaaslike wilgerlatswaaiers word met pette vereer

VANDERBIJLPARK – Old Vaaltonians het onlangs hul Capping-seremonie vir die 2025-seisoen van die Jozi Cup gehou.

Dit was ‘n skouspelagtige aand met al die aandag wat op die jong sterre van môre gevestig was.

Met ‘n o.11-span en twee o.13-spanne wat ingeskryf is, merk dit die derde jaar dat Old VaalTonians aan die grootste winterkrieketkompetisie in die land deelneem.

Die aand is verder spesiaal gemaak met die Dafabet Warriors-spelers, JP en CJ King, wat tyd afgeknyp het om die funksie by te woon.

Die King-broers is van die eerste spelers wat uit die MSD-krieketakademie se sisteem gekom het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button