NewsSport

VRK pleeg kuikenmoord

Wegholseges soos hierdie is nie goed vir klubrugby

VEREENIGING – Die Vereeniging Rugbyklub (VRK) het die amptelike indiensneming sy nuwe rugbytuiste by die Barnyard met ‘n wegholoorwinning oor Benoni gevier.

VRK se eerste span het Saterdag, 24 Mei Benoni met 115-0 in die Valke se Peregrineliga geklop. Die skrif was reeds rustyd teen die muur.

Hoewel Benoni se verdediging in die tweede helfte soos ‘n sif gelek het, verdien die besoekers ‘n klop op die skouer dat hulle nooit boedel oorgegee het nie.

*Lees die volledige wedstrydverslag in Vrydag se gedrukte uitgawe van Vaalweekblad

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button