VEREENIGING – Die Vereeniging Rugbyklub is bitter trots op Ciacchinno Gerber wat die afgelope 10 jaar vir die klub se junior klub gespeel het.
Hy het van ‘n vroeë ouderdom groot belofte getoon en het drie jaar in ‘n ry vir die Valke ITP uitgedraf. Sy vernuf op die rugbyveld het vir hom ‘n plek in die Lions se o19-Curriebekerspan gesorg.
Sy vordering word met ‘n Valkoog dopgehou.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
