VANDERBIJLPARK – Die Laerskool Emfulenipark se jaarlikse mini-sportdag wat verlede Vrydag plaasgevind het, was weer ‘n reuse-sukses. Vaalweekblad was daar om van die aksie en hoogtepune vas te vang.











At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
