SASOLBURG – Die eerste rugbyspan van die HS Sasolburg is goed op dreef en spog met twee opeenvolgende seges in die liga.
Hoewel SHS verlede week met 31-29 teen die HS Driehoek deurgeskraap het, het hy gewys waartoe hy in staat is toe hy vandag vir die HS Dr. Malan van Meyerton met 42-24 ore aangesit het.












At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
