VEREENIGING – Die Vereeniging Rugbyklub se eerste rugbyspan spog met twee seges in ‘n ry in die eerste rondte van die Valke se Peregrineliga. Die span het Benoni met 115-0 afgeslag en Springs oortuigend met 67-17 geklop.
Hiernaas is foto’s van die slagting teen Benoni.


















At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
