Die HS Sasolburg se o19-hokkiespan is die Vaaldriehoekkampioen nadat hy Transvalia op sy tuisveld met 4-3 in 'n aksiebelaaide eindstryd geklop het. Foto's: Ettienne van Rensburg
VANDERBIJLPARK – Die eerste hokkiespan van die HS Sasolburg is die Vaaldriehoek o19-kampioen nadat hy vanmiddag vir die HS Transvalia met 4-3 in ‘n naelbyteindstryd geklop het.
Aiden Pancham van SHS se eerste hokkiespan op die aanval. Foto’s: Ettienne van RensburgPasop voor!Valia en SHS in ‘n stryd om besit gewikkel.So moker jy ‘n bal van ‘n hoekie af.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za