VANDERBIJLPARK – Die o.14-hokkiespan van die HS Driehoek het sy groot belofte gestand gedoen toe hy verlede week as die ligakampioen gekroon is.
Die span het ‘n reuse-aanslag van die HS Transvalia in ‘n spannende eindstryd afgeweer het om met 1-0 te seëvier.
Die span dring deur na die Noordvaaltoernooi se A-poel wat van 7 tot 9 Augustus in Ermelo by Ligbron Akademie sake verder gaan uitspook.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
