VEREENIGING – Erich Visser is een tree nader om sy droom te verwesenlik om die junior Springbokke in die o20-Wêreldbekertoernooi te verteenwoordig.
Visser, ‘n oud-leerling aan die Laerskool Risiville in Vereeniging, glimlag breed nadat hy as een van vier skrumskakels in die Suid-Afrikaanse o20-Wereldbekergoep ingesluit is. Die groep van 30 spelers wat vandeesweek deur Kevin Foote, die Junior Bokke se hoofafrigter, aangekondig is gaan van 29 Junie tot 19 Julie in Italië aan Wêreld Rugby se o20-kampioenskap deelneem.
Die van 30 spelers is:
Stutte: Jean Erasmus (Vodacom Bulls), Phiwayinkosi “Rambo” Kubheka (Hollywoodbets Sharks), Herman Lubbe (DHL Western Province), Simphiwe Ngobese (Hollywoodbets Sharks), Oliver Reid (DHL Western Province).
Hakers: Siphosethu Mnebelele (Vodacom Bulls), Jaundré Schoeman (Vodacom Bulls).
Slotte: Jaco Grobbelaar (Vodacom Bulls), Riley Norton (captain, DHL Western Province), JJ Theron (Vodacom Bulls), Morné Venter (Fidelity ADT Lions).
Losvoorspelers: Thando Biyela (Fidelity ADT Lions), Bathobele Hlekani (Hollywoodbets Sharks), Wandile Mlaba (DHL Western Province), Xola Nyali (DHL Western Province), Matt Romao (Hollywoodbets Sharks), Stephanus Linde (Toyota Cheetahs).
Skrumskakels: Ceano Everson (Hollywoodbets Sharks), Haashim Pead (Fidelity ADT Lions), Erich Visser (Toyota Cheetahs).
Losskakels: Vusi Moyo (Hollywoodbets Sharks), Ian van der Merwe (Vodacom Bulls).
Senters: Albie Bester (Hollywoodbets Sharks), Gino Cupido (DHL Western Province), Demitre Erasmus (Vodacom Bulls), Dominic Malgas (DHL Western Province).
Vleuels en heelagters: Cheswill Jooste (Vodacom Bulls), Gilermo Mentoe (Fidelity ADT Lions), Siya Ndlozi (DHL Western Province), Jaco Williams (Hollywoodbets Sharks).
South Afrika se Poel A bepalings is:
Sondag, 29 June: Junior Bokke vs Australie U20 – Stadio San Michele (Calvisano)
Vrydag, 4 July: Junior Bokke vs Engeland U20 – Stadio Mario Battaglini (Rovigo)
Woensdag, 9 July: Junior Bokke vs Skotland U20 – June Stadio San Michele (Calvisano)
Uitspeelwedstryde: Maandag, 14 July: Halfeindronde (Verona and Viadana)
Saterdag, 19 July: Eindstryd (Calvisano and Rovigo)

