VANDERBIJLPARK – Die o11-rugbyspan van die Laerskool Kollegepark is die Valke-kampioen nadat hy die Laerskool Risiville in ‘n spannende eindstryd met 19-15 geklop het.
Die eindstryde van die onderskeie ouderdomsgroepe is vroeër vandeesweek by die HS Dr. Malan in Meyerton beslis.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
