NewsSport

Hoekies maak die regte skuiwe

Skaak in die Vaaldriehoek is gesond

VANDERBIJLPARK – Wanneer die Hoërskool Driehoek se skaakgeneraals agter die blokkiesbord inskuif moet jy besef dinge gaan gebeur.

Dit is tydens die onlangse D8 Sedibeng-Wes Skool Individuele Skaaktoernooi bewys.

In die o15-afdeling vir seuns het Jowan Kemp en MJ Jacobs onderskeidelik eerste en tweede gëindig. In die o.15-afdeling vir dogters het Hannah Campher koning gekraai.

In die afdeling vir o18’s het die Hoekies skoonskip gemaak met Gunther Mittemaier, Leighton Muller en Shaylen Mariminthu wat podiumplekke beklee het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button