VEREENIGING – Die o10-netbalspan van die Laerskool Vryheidsmonument het sy seisoen op ‘n hoogtepunt afgesluit toe hy onlangs as die top span in die liga gekroon is.
Die Laerskool Vryheidsmonument in Vereeniging se o.10-netbalspan is onlangs as die plaaslike ligawenner gekroon. Voor van links is: Voor: Mhieke Nolte, Jazelle van Zyl en Mikayla Miley. Agter is: Noleen Posthumus (afrigter), Annabelle Kock, Liandie van Heerden, Suné van Zyl, Katelyn Latsky en Lucielle Klopper (afrigter).
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za