News
Voetganger in Vanderbijlpark doodgery
'n Voetganger is Vrydagoggend deur 'n wit Renault omgery.

‘n Voetganger is Vrydagoggend op die hoek van Barrageweg en Andries Potgieter-boulevard in Vanderbijlpark doodgery.
Nooddienste en die polisie is op die toneel.
Motoriste word aangeraai om die area te vermy.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
