NewsSport

Vyfde Rhino laerskole week amptelik geopen

Hope rugbytalent is vandeesweek uitgestal

VANDERBIJLPARK – Die vyfde Rhino Week vir Laerskole is vanoggend op die VUT Isak Steyl-stadion met styl geopen.

Die rugbyweek geskep ‘n unieke geleentheid vir o.12 en o.13-rugbyspelers om hulself in streeksverband te laat geld.  Die week eindig eerskomende Saterdag.

Die Wildehonde is slaggereed om hulle tande in hul teenstanders in te slaan.
Spelers, ouers en afrigters luister aandagtig na die sprekers.
Spelers, ouers en afrigters luister aandagtig na die sprekers.
Spelers sit in spanverband tydens die opening.
Spelers sit in spanverband tydens die opening.
Spelers sit in spanverband tydens die opening.
Spelers sit in spanverband tydens die opening.
Spelers sit in spanverband tydens die opening.
Martin van Wyngaardt (middel), voorsitter van die Rhinos, luister aandagtig tydens die openingseremonie. Aan sy regterkant sit Dries van Heerden, stigter van die Rhino Week.
Martin van Wyngaardt, voorsitter van die Rhino Week, spreek die ouers, spelers en afrigters toe. Foto’s: Ettienne van Rensburg

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button