Wayne Wyers van VRK in aksie. Argieffoto: Ettienne van Rensburg
VANDERBIJLPARK – Die eerste rugbyspan van die Vereeniging Rugbyklub het Saterdag sy segetog in die Valke Peregrineliga voortgesit toe hy NWU Vaal op sy tuisveld met 49-29 geklop het. Hiernaas is video hoogtepunte van die kragmeting.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za