News

Lyk gevind langs Kliprivier naby Riverstone Mall

Skok ná lyk langs Kliprivier ontdek is.

VEREENIGING – ’n Lyk is Saterdagoggend deur ’n verbyganger langs die oewer van die Kliprivier, in die omgewing van die Riverstone Mall, ontdek.

Die polisie is op die toneel.

Volgens inligting is die ontdekking gemaak in ’n gebied waar doopseremonies aan die gang is.

Dit is ’n ontwikkelende storie en verdere besonderhede sal bekend gemaak word sodra dit beskikbaar is.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Back to top button