NewsSport

Le Roux laat Driehoek proe

Valia het die seisoen slegs een van sy 10 kragmetings verloor

VANDERBIJLPARK – Die HS Transvalia se o.14-krieketspan het Dinsdag 28 Oktober ʼn meesterklas aangebied toe hy sy seisoen met ʼn reuse oorwinning met 8 paaltjies oor sy buurskool die HS Driehoek afgesluit het.

Die besoekers het eerste gekolf maar Damon Kelly-Gliddon (3/9) en JW Herselman (2/8) se die aanvangs boulaanval het Driehoek na 8 beurte op 17/5 op hul knieë gehad.

Logan le Roux (4/13) het daarna die res van die kolforde verwoes om Driehoek in die 14de beurt vir ʼn beskeie 46 lopies uit te boul.

Valia het die teiken in slegs 5.1 beurte verbygesteek met JD de Bruyn (19* van 8) balle aangeteken het. Die span het die seisoen slegs een van sy 10 kragmetings verloor en het met 43 ligapunte bo-aan die punteleer geëindig.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button