VANDERBIJLPARK – Vroue en dogterkrieket is meer gewild as ooit. Dit is te danke aan harde werk en rolmodelle soos die Laura Wolvaardt, kaptein van die Suid-Afrikaanse vrouekrieketspan.
Plaaslik doen Mieke van Zyl, ‘n bedrewe krieketspeler van die HS Transvalia, ook haar deel om die sport te bevorder. Sy is onlangs vir die Lions o15-provinsiale krieketspan gekies wat haar harde werk en deursettingsvemoë beloon het.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
