VEREENIGING – Die Laerskool Vryheidsmonument spog met ‘n goeie oes hokkiespelers wat vir die D7-span gekies is.
Die spelers wat die distrik se span gehaal het, is: Miley Drake, Kayleigh Jansen van Vuren, Rochelle Wallace, Roland Frisby, JP Otto en Kihan de Bruyn.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
